Die skraper staan in Frankfort
Sy enjin en die res makeer niks
Hulle het ‘n nuwe transmissie laat insit maar die eienaar het hom nooit laat bloei nie
Die skraper staan nog in rat en kan nie gestart word voor hy nie gebloei word nie
Let well Jackpot verkoop die skraper voetstoots en kan nie bevestig indien daar nog iets fout is nie